Mossel Bay, Western Cape

Call Us

044 693 0162

Find Us

96 Apiesdoring Street, Heiderand Ext. Mossel Bay

A Retirement Village with a Difference – A Rotary Project

  • Buying type – Full Title
  • Applicable Age – 55 Plus
  • Availability – Only Resales
  • Price range – Starting at R1.5 mil
  • Bedrooms – 1, 2, 3
  • Bathrooms – 1, 2
  • Garages – 1, 2
  • Facilities – 24 hour security, Frail care, Daily meals, Post Boxes

video

Wat ons inwoners van Fynbos Aftree-oord sê

Ons is so dankbaar dat ons in hierdie fase van ons lewe deel kon wees van ‘n baie aangename nuwe “familie” en vriendekring in Fynbos! Die hartklop van Fynbos is baie beslis sy Inwoners! Vir een of ander rede bly hier ‘n groep mooi, opgewekte, dankbare en positiewe mense!! Dit is regtig “aansteeklik”...
Fun in the sun and fresh air at Fynbos Heights Retirement Village is so much more than we anticipated! The peaceful and friendly environment is an absolute pleasure. We have experienced unexpected friendliness and support which has made us feel very much at home.
Ek het op 11 Maart 2016 ingetrek.  Vriendskappe het gegroei, nou is ons soos een groot familie wat omgee en doen vir mekaar. En so baie aktiwiteite om te doen. Ek is so gelukkig hier, geniet my tuintjie en te lekker om te kan braai en so veilig te voel.
As  “newbies” we just want to express our gratitude to Fynbos and it’s people. We were greeted with smiles and friendly faces, and our neighbours went out of their way to be sociable, friendly and caring.  It is so different to the big city where neighbours are strangers and live in their own world...
“Ons bly in die wonderlikste plek: die mense wat ons versorg, maak van Fynbos Hoogte se Versorgingseenheid die wonderlikste plek. Ou mense is soms vol geite en klagtes, maar almal word met deernis versorg. Met groot waardering,
Ons woon sedert November 2015 in Fynbos en is nog nie eendag spyt oor ons besluit om hier te kom uittree nie.  Die lekkerste is die talle nuwe vriende, van oor die hele Suid-Afrika, wat ons hier gemaak het.  Die vriendelikheid en die omgee van die Fynbossers is merkwaardig.
During May 2017 on the way back from PE to our home in Somerset West we stopped at a hotel at Pinnacle Point.   Driving towards the hotel we saw the rather new development on the left hand side i.e Fynbos Heights.  Next day we made enquiries, liked what we saw and 1 year later we moved to Fynbos....
Ons bly al amper 5 jaar in Fynbos en was nog nie een oomblik spyt dat ons hier hervestig het nie. Ons geniet die mooi ontwikkeling, goeie kos, versorgingseenheid, tuindienste en puik bestuur van die oord. As bonus het ons veiligheid, vryheid van beweging en gemoedsrus.

We created solutions for your Retirement

Day-to-Day Life
Life’s Necessities
Get Active

Gallery

Activities
Care Centre
Community Centre
Home Interiors
Lifestyle Village
Straat Foto nr 14
Huis 21
Stort 2
Voorportaal 1
Voorportaal Ontvangs
Ingangsportaal
Kombuis Oond
Kombuis Hout
Breigroep Kuiers
Bybelstudie
Bingo!!!
Bingo
Huis 31
Huis 30
Mosaic – Jenny Welland
Kersmark
Roomys Uitstappie
Hiking Trips
Boot Rit
Voëlklub
Musiekaande
Kombuis
Huis 35
Etes deur Barend
Eetsaal
Ontvangs
Eetkamer
Siekeboeg Kamer
Kliniek Suster
Frail Care Entrance
Huis 74
Stort
Sitkamer 2
House 126
House 49
Versorgingseenheid
House 36
Care Centre Room
Sitkamer
Huis 23
Huis en Tuin 36
Mooi Tuine nr 29
Verjaardag Koek en Tee
Skilder
Naaldwerk
Fase 3
Huis 46