Mossel Bay, Western Cape

Call Us

044 693 0162

Find Us

96 Apiesdoring Street, Heiderand Ext. Mossel Bay

Pierre & Esther Le Roux

Ons bly al amper 5 jaar in Fynbos en was nog nie een oomblik spyt dat ons hier hervestig het nie.

Ons geniet die mooi ontwikkeling, goeie kos, versorgingseenheid, tuindienste en puik bestuur van die oord. As bonus het ons veiligheid, vryheid van beweging en gemoedsrus.