Mossel Bay, Western Cape

Call Us

044 693 0162

Find Us

96 Apiesdoring Street, Heiderand Ext. Mossel Bay

Marieta Erasmus

Ek het op 11 Maart 2016 ingetrek.  Vriendskappe het gegroei, nou is ons soos een groot familie wat omgee en doen vir mekaar. En so baie aktiwiteite om te doen. Ek is so gelukkig hier, geniet my tuintjie en te lekker om te kan braai en so veilig te voel.