Mossel Bay, Western Cape

Call Us

044 693 0162

Find Us

96 Apiesdoring Street, Heiderand Ext. Mossel Bay

Johan & Fienie Oosthuizen

Ons is so dankbaar dat ons in hierdie fase van ons lewe deel kon wees van ‘n baie aangename nuwe “familie” en vriendekring in Fynbos!
Die hartklop van Fynbos is baie beslis sy Inwoners! Vir een of ander rede bly hier ‘n groep mooi, opgewekte, dankbare en positiewe mense!! Dit is regtig “aansteeklik”
Fynbos gee vir ons veiligheid, smaaklike goed voorbereide etes en liefdevolle bekosbare Mediese Versorging. Wat meer wil ‘n mens hê?