Ons woon sedert November 2015 in Fynbos en is nog nie eendag spyt oor ons besluit om hier te kom uittree nie. Die lekkerste is die talle nuwe vriende, van oor die hele Suid-Afrika, wat ons hier gemaak het. Die vriendelikheid en die omgee van die Fynbossers is merkwaardig.