Mossel Bay, Western Cape

Email Us

marinette@fynbosheights.co.za

Call Us

044 693 0162/079 961 7407

Find Us

c/o Apiesdoring Str & Casino Rd, Heiderand Ext. Mossel Bay

Roelf & Hettie Roesch

Ons gaan baie weg want ons is kampers.  Dan is ons huis veilig en ons bure kyk na ons tuin en gee die plante water.  Om in die eetsaal te gaan eet is elke dag ‘n hoogtepunt. Ons is soos een groot familie en daar kuier ons dat dit klink soos ‘n byenes wat oopgekrap is.